S'bu Ndebele (gebore op 17 Oktober 1948) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse ANC-politikus.
Hy is 'n voormalige Minister van Korrektiewe Dienste en van Vervoer, wat van 2009 tot 2014 in die kabinet van Jacob Zuma gedien het. Hy het op die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) van die African National Congress (ANC) gedien sedert 1997, en was die Provinsiale voorsitter van die ANC van 1998 tot 2008."Meeting the new Minister of Transport, Minister Ndebele", roadsafety.co.za, 12 Mei 2009.
Verwysings
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van korrektiewe dienste Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van vervoer Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense