Bobbie Phillips (gebore 29 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Gandhi: The Conspiracy (2018) en in die televisiereeks Murder One (1995).
Filmografie Rolprente 1993: TC 2000 1993: Back in Action 1994: Hail Caesar 1994: Lion Strike 1996: Cheyenne 1998: Carnival of Souls 2003: Evil Breed: The Legend of Samhain 2003: Weed Man 2004: Last Flight Out 2016: Renaissance 2016: The Apostle Peter: Redemption 2018: Gandhi: The Conspiracy 2019: The Rogue 2019: Liberty 2019: Devotion El Secreto del Retrato The Deadliest Gun We Own the Sea The Portrait's Secret
Televisiereekse 1995: Murder One 1995: The Watcher 1996: The Cape 1996: The Pat Bullard Show 1999: Divine Design
Televisierolprente 1991: Ruth Harper 1998: Chameleon 1999: Chameleon II: Death Match 2000: Chameleon 3: Dark Angel 2000: Hustle 2014: The Good Sister
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu