Wendy Phillips (gebore 2 Januarie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Airplane II: The Sequel (1982), Midnight Run (1988), The Wizard (1989), en Rendition (2007).
Filmografie Rolprente 1982: Airplane II: The Sequel 1988: Midnight Run 1989: The Wizard 2007: Rendition
Televisiereekse 1976: Executive Suite 1978: The Eddie Capra Mysteries 1989: The Robert Guillaume Show 1991: Homefront 1996: Promised Land 2015: Namaste Bitches
Televisierolprente 1989: The Gifted One 1990: Appearances 1994: MacShayne: The Final Roll of the Dice 1994: MacShayne: Winner Takes All 1995: Fast Company 1996: Home of the Brave 1996: Heroine of Hell 2004: Life on Liberty Street
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu