Summer Phoenix (gebore Bottom, 10 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Faculty (1998), Esther Kahn (2000), en The Believer (2001). Sy is die jongste sib van die akteurs en aktrises River Phoenix, Rain Phoenix, Joaquin Phoenix, en Liberty Phoenix.

Filmografie Rolprente 1997: Arresting Gena 1998: The Faculty 1998: Girl 2000: Esther Kahn 2001: The Believer 2004: Suzie Gold 2017: The Mad Whale 2018: Why Not Choose Love: A Mary Pickford Manifesto

Televisierolprente 1986: Taking It Home 2002: Wasted

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu