Alexandra Picatto (gebore 6 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Not Like Us (1995) en in die televisiereekse Charmed (1998), Get Real (1999), en Summerland (2004).
Filmografie Rolprente 1995: Not Like Us
Televisiereekse 1987: Kidsongs 1998: Charmed 1999: Get Real 2004: Summerland
Televisierolprente 1995: Blackbird Hall 2001: Blackout
Video's 1993: Kidsongs: If We Could Talk to the Animals
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu