Tonya Pinkins (gebore 30 Mei 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Enchanted (2007) en in die televisiereeks Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2002: Love Hurts 2007: Enchanted 2016: Collective: Unconscious The Artist's Wife

Televisiereekse 1995: University Hospital 2014: Gotham 2018: Random Acts of Flyness

Televisierolprente 1994: Against Their Will: Women in Prison 2016: The Elephant in the Room

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu