Suzie Plakson (gebore 3 Junie 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Disclosure (1994), Wag the Dog (1997), en Red Eye (2005), en in die televisiereeks Star Trek: Voyager (1995).
Filmografie Rolprente 1994: Disclosure 1997: Wag the Dog 2005: Red Eye
Televisiereekse 1992: Love & War 1995: Star Trek: Voyager
Televisierolprente 1989: Married to the Mob
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu