Rain Phoenix (gebore 21 November 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Even Cowgirls Get the Blues (1993), Happiness (1998), O (2001), en Hitch (2005).
Filmografie Rolprente 1993: Even Cowgirls Get the Blues 1998: Happiness 2001: O 2004: Harry + Max 2005: Hitch The Art of Elysium: Heaven on Earth
Televisierolprente 2001: Stranger Inside
Video's 1999: R.E.M.: At My Most Beautiful
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu