Grace Phipps (gebore 4 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fright Night (2011) en in die televisiereeks The Nine Lives of Chloe King (2011).
Filmografie Rolprente 2011: Fright Night 2015: Dark Summer 2018: The Lost Weekend Door to Door
Televisiereekse 2011: The Nine Lives of Chloe King
Televisierolprente 2013: Teen Beach Movie 2015: Teen Beach 2 2015: Teen Beach 2 Party Pack
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu