Britta Phillips (gebore 11 Junie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Satisfaction (1988), Frances Ha (2012), Price Check (2012), en While We're Young (2014).

Filmografie Rolprente 1988: Satisfaction 2005: The Squid and the Whale 2006: Just Like the Son 2006: Tell Me Do You Miss Me 2011: The Dish & the Spoon 2012: Frances Ha 2012: Price Check 2014: While We're Young 2015: Mistress America

Televisiereekse 1985: Jem 2005: Moral Orel 2010: Mary Shelley's Frankenhole

Video's 2002: Luna: Love Dust

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu