Grace Park (gebore 14 Maart 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Romeo Must Die (2000) en in die televisiereekse Battlestar Galactica (2004), The Border (2008), en Hawaii Five-0 (2010).

Filmografie Rolprente 2000: Romeo Must Die 2007: West 32nd

Televisiereekse 2000: The Immortal 2000: Edgemont 2003: Jake 2.0 2004: Battlestar Galactica 2008: The Border 2008: The Cleaner 2010: Hawaii Five-0

Televisierolprente 2004: Class Actions

Video's 2009: Battlestar Galactica: The Plan 2011: Aloha Action! 2011: Legacy 2011: Picture Perfect: The Making of the Pilot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu