Andrea Parker (gebore 8 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Adventures of Brisco County Jr. (1993), JAG (1995), The Pretender (1996), en Less Than Perfect (2002).

Filmografie Rolprente 1990: Brush with Death

Televisiereekse 1993: The Adventures of Brisco County Jr. 1995: JAG 1996: The Pretender 2002: Less Than Perfect

Televisierolprente 1994: XXX's & OOO's 1996: Ed McBain's 87th Precinct: Ice 2001: The Pretender 2001 2001: The Pretender: Island of the Haunted

Video's 2006: JAG: An Inside Look

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969