Tina Parker is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Tale (2018) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008), Better Call Saul (2015), en One Mississippi (2015).

Filmografie Rolprente 2018: The Tale 2018: Stuck Out of Love Bound

Televisiereekse 2008: Breaking Bad 2012: Big Yellow A-Hole 2015: Better Call Saul 2015: One Mississippi

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu