Sydney Park (gebore 31 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wish Upon (2017) en in die televisiereekse The Walking Dead (2010), Spirit Riding Free (2017), en Pretty Little Liars: The Perfectionists (2019).

Filmografie Rolprente 2017: Wish Upon The Motor City Assassin

Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2013: Instant Mom 2016: The Halo Effect 2017: Spirit Riding Free 2017: Lifeline 2019: Pretty Little Liars: The Perfectionists

Televisierolprente 2015: One Crazy Cruise

Video's 2018: Spirit Riding Free Theme Song feat the Cast

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu