April Parker Jones is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Spider-Man 3 (2007) en in die televisiereekse Jericho (2006), 90210 (2008), en The Defenders (2010).
Filmografie Rolprente 2007: Spider-Man 3
Televisiereekse 2006: Jericho 2008: 90210 2010: The Defenders 2014: If Loving You Is Wrong
Televisierolprente 2009: The New 20s: Episodes 1 2009: The New 20s: Episodes 2
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976