Hettienne Park (gebore 7 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bride Wars (2009) en Young Adult (2011), en in die televisiereekse The Good Wife (2009) en Hannibal (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Purple Pastures 2009: Bride Wars 2011: Young Adult
Televisiereekse 2005: The In-Betweens of Holly Malone 2009: The Good Wife 2013: Hannibal 2025: The Beast in Me
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu