Susan Park (gebore 24 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ghostbusters: Answer the Call (2016) en in die televisiereekse Fargo (2014), Fresh Off the Boat (2015), en Vice Principals (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Ghostbusters: Answer the Call 2018: William

Televisiereekse 2014: Fargo 2015: Fresh Off the Boat 2016: Vice Principals

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984