Jae Suh Park is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Big Short (2015) en in die televisiereekse Adam Ruins Everything (2015) en Friends from College (2017).

Filmografie Rolprente 2006: Purity 2012: What If People Died 2015: The Big Short

Televisiereekse 2009: The Food 2011: Sex Teenagers 2013: Markees vs. 2015: Adam Ruins Everything 2016: Bad Internet 2017: Friends from College

Televisierolprente 2018: Art Prison

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984