Kathryn Morris (gebore 28 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Minority Report (2002), Paycheck (2003), en Mindhunters (2004), en in die televisiereeks Cold Case (2003).
Filmografie Rolprente 2002: Minority Report 2003: Paycheck 2004: Mindhunters 2007: Resurrecting the Champ 2015: Kelly's Hollywood
Televisiereekse 1997: Pensacola: Wings of Gold 2001: The Mind of the Married Man 2003: Cold Case 2018: Reverie
Televisierolprente 1994: Rise and Walk: The Dennis Byrd Story 1995: Family Values 1999: Screenplay 2000: Hell Swarm 2000: Murder, She Wrote: A Story to Die For 2001: And Never Let Her Go 2007: Toyota Pro/Celebrity Race 2013: The Sweeter Side of Life
Video's 2002: 'Minority Report': The Players 2015: Roommate Wanted
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu