Shelley Morrison (gebore Rachel Mitrani; 26 Oktober 1936 – 1 Desember 2019) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Troop Beverly Hills (1989), Fools Rush In (1997), en Shark Tale (2004), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).
Dood Morrison is op Sondag, 1 Desember 2019 in Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State in die ouderdom van 83 aan hartversaking oorlede.
Filmografie Rolprente 1989: Troop Beverly Hills 1997: Fools Rush In 2004: Shark Tale
Televisiereekse 1967: The Flying Nun 1998: Will & Grace
Televisierolprente 2015: The Story Behind: Will & Grace
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu