Senta Moses (gebore 8 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Home Alone (1990) en in die televisiereekse Beakman's World (1992), My So-Called Life (1994), en Faking It (2014).
Filmografie Rolprente 1990: Home Alone
Televisiereekse 1992: Beakman's World 1993: Running the Halls 1994: My So-Called Life 2014: Faking It
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu