Mary Mouser (gebore 9 Mei 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Son of the Mask (2005), Final Fantasy VII: Advent Children (2005), en Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day (2014), en in die televisiereeks NCIS (2003).

Filmografie Rolprente 2005: Son of the Mask 2005: Final Fantasy VII: Advent Children 2013: Medeas 2014: Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day The Dresden Codex

Televisiereekse 2003: NCIS 2006: Me, Eloise 2007: Life Is Wild 2011: Body of Proof 2015: Hollywood Mom 2018: Cobra Kai

Televisierolprente 2006: Mindy and Brenda 2012: Frenemies 2014: Saint Francis

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu