Marianne Muellerleile (gebore 26 November 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente One Fine Day (1996), Memento (2000), Norbit (2007), en The Hottie & the Nottie (2008).

Filmografie Rolprente 1989: Dirty Business 1996: One Fine Day 2000: Memento 2007: Norbit 2008: The Hottie & the Nottie

Televisiereekse 1993: The Trouble with Larry 1997: The Journey of Allen Strange 2002: Life with Bonnie 2009: Zeke and Luther 2014: On the Market

Televisierolprente 1995: Family Values 1997: The 900 Lives of Jackie Frye 2007: Playing Chicken 2017: Untitled Kourtney Kang Project

Video's 2006: The Adventures of Johnny Tao: A Kung Fu Fable

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu