Annie Mumolo (gebore 10 Julie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridesmaids (2011), This Is 40 (2012), Joy (2015), en Bad Moms (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Bridesmaids 2012: This Is 40 2015: Joy 2016: Bad Moms 2017: Megan Leavey Barb and Star go to Vista Del Mar Auntie Mame Looks That Kill

Televisiereekse 2006: Curious George 2007: Ben & Izzy 2008: Ape Escape 2008: Young Person's Guide to History 2014: About a Boy

Televisierolprente 2015: The 46 Percenters 2017: Amy's Brother

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense