Jillian Murray (gebore 4 Junie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cabin Fever 3: Patient Zero (2014) en in die televisiereeks Code Black (2015).

Filmografie Rolprente 2009: The Graves 2011: Cougar Hunting 2012: Visible Scars 2014: Cabin Fever 3: Patient Zero 2018: A Kiss on Candy Cane Lane 2019: Prescription for Love Dark Ascension II: The Journey to Hell

Televisiereekse 2015: Code Black

Televisierolprente 2007: Cheerleader Camp 2018: A Dangerous Date

Video's 2007: The Fun Park 2009: American High School 2010: Wild Things: Foursome

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu