Kim Myers (gebore 15 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge (1985) en Hellraiser: Bloodline (1996), en in die televisiereekse Key West (1993) en JAG (1995).

Filmografie Rolprente 1985: A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge 1988: Illegally Yours 1988: State Park 1990: Best Shots 1996: Hellraiser: Bloodline 1998: Letters from a Killer 2004: The Dust Factory 2011: JumpRopeSprint 2014: 10,000 Days 2016: Don't Tell Kim Jumping the Gun

Televisiereekse 1989: Studio 5-B 1993: Key West 1995: JAG 2010: 10,000 Days

Televisierolprente 1989: When He's Not a Stranger 1991: The Sitter

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu