Kathrine Narducci (* 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Bronx Tale (1993) en The Irishman (2019), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).

Filmografie Rolprente 1993: A Bronx Tale 2000: Two Family House 2007: Made in Brooklyn 2009: Chicago Overcoat 2012: To Redemption 2014: Zarra's Law 2016: '79 Parts 2018: Cruise 2018: First We Take Brooklyn 2018: Two Ways to Go West 2019: The Irishman

Televisiereekse 1999: The Sopranos

Video's 2017: The Wizard of Lies: Cast Interviews

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu