Jamia Simone Nash (gebore 21 Augustus 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent August Rush (2007) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), The Backyardigans (2004), en Jack's Big Music Show (2005).

Filmografie Rolprente 2007: August Rush

Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 2004: The Backyardigans 2005: Jack's Big Music Show

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense