Andrea Navedo (gebore 10 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remember Me (2010), Superfast! (2015), en Bright (2017), en in die televisiereeks Jane the Virgin (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Remember Me 2015: Superfast! 2017: Bright
Televisiereekse 2014: Jane the Virgin 2016: The Public Access Olympics
Video's 2018: Love Spoken
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu