Tracey Needham (gebore 28 Maart 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bonnie & Clyde: The True Story (1992) en in die televisiereekse JAG (1995), The Division (2001), en Criminal Minds (2005).
Filmografie Rolprente 1992: Bonnie & Clyde: The True Story 2010: The Last Harbor
Televisiereekse 1989: Life Goes On 1995: JAG 1995: VR.5 1997: Total Security 2001: The Division 2005: Criminal Minds
Televisierolprente 1993: Prophet of Evil: The Ervil LeBaron Story 1997: Buried Alive II 1999: Justice 2004: Angel in the Family 2006: Murder 101
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu