Marissa Neitling (gebore 8 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent San Andreas (2015) en in die televisiereekse Leverage (2008), Elementary (2012), en The Last Ship (2014).

Filmografie Rolprente 2015: San Andreas

Televisiereekse 2008: Leverage 2012: Elementary 2014: The Last Ship

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense