Toy Newkirk (gebore 29 Desember 1972) is 'n Amerikaanse vervaardiger, regisseuse, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988) en in die televisiereekse The Commish (1991), Gastineau Girls (2005), en Ingenious Minds (2010).
Filmografie Rolprente 1988: A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master
Televisiereekse 1991: The Commish 2005: Gastineau Girls 2010: Ingenious Minds 2011: Born to Shine
Televisierolprente 2006: Uncovered: Hidden Lives of Miss USA
Video's 2006: Last Call
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu