Paula Newsome is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Guess Who (2005), Reign Over Me (2007), en Things We Lost in the Fire (2007), en in die televisiereeks NCIS (2003).
Filmografie Rolprente 2005: Guess Who 2007: Reign Over Me 2007: Things We Lost in the Fire Revival!
Televisiereekse 1998: Conrad Bloom 2003: NCIS 2003: The Lyon's Den 2007: Women's Murder Club
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961