Becki Newton (gebore 4 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent August Rush (2007) en in die televisiereekse Ugly Betty (2006), Mode After Hours (2008), en Love Bites (2011).

Filmografie Rolprente 2007: August Rush

Televisiereekse 2001: Burly TV 2004: The Men's Room 2006: Ugly Betty 2008: Mode After Hours 2011: Love Bites 2013: The Goodwin Games 2015: Weird Loners

Televisierolprente 2011: Untitled Jeff and Jackie Filgo Project 2011: The Chamberland Sisters 2016: Winning Ugly

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense