Lorraine Nicholson (gebore 16 April 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Click (2006), World's Greatest Dad (2009), en Soul Surfer (2011).

Filmografie Rolprente 2006: Click 2009: World's Greatest Dad 2011: Soul Surfer 2016: Room 105 2016: Hacker The Falconer's Apprentice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense