Megan Nicole (gebore 1 September 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Behind the Scenes (2010), Summer Forever (2015), en Emerson Heights, en in die televisiereeks Roommates (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Behind the Scenes 2015: Summer Forever Emerson Heights
Televisiereekse 2016: Roommates 2017: Versus
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu