Bailey Noble (gebore 13 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Martyrs (2015) en in die televisiereekse True Blood (2008), Timeless (2016), en The Last Tycoon (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Urban Odyssey 2015: Martyrs 2017: The Archer 2018: The Way You Look Tonight
Televisiereekse 2008: True Blood 2010: First Day 2010: True Blood: Jessica's Blog 2012: All the Wrong Notes 2016: Timeless 2016: The Last Tycoon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu