Hayley Marie Norman (gebore 3 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hancock (2008), Fired Up! (2009), en Top Five (2014), en in die televisiereeks Adam Ruins Everything (2015).
Filmografie Rolprente 2008: Hancock 2009: Fired Up! 2014: Top Five Rodeo Drive Diva The Arranged Marriage of Moonbeam Slay the Date
Televisiereekse 2006: The Dr. Keith Ablow Show 2012: Mark Wright's Hollywood Nights 2012: Real Music Live 2013: Hello Cupid 2013: L.A. Rangers 2013: Don't Talk in the Kitchen Presents 2015: Adam Ruins Everything 2015: Get Your Life 2015: Unfollowers 2015: Sleepers 2016: Lonely and Horny 2018: Dead Inside
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu