True O'Brien (gebore 28 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Code Black (2015), en Queen Sugar (2016).
Filmografie Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 2015: Code Black 2016: Queen Sugar
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu