Tara Ochs is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Road to the Altar (2009), Life as We Know It (2010), Selma (2014), en Allegiant (2016).

Filmografie Rolprente 2009: Road to the Altar 2010: Life as We Know It 2014: Selma 2016: Allegiant Things Don't Stay Fixed

Televisiereekse 2012: Goodwin vs. Badwin

Televisierolprente 2015: SuperCenter Dark Alley

Video's 1996: L.A. Take-Out 2017: Welcoming Remarks and a Comedy Show with Lou Perez & Dad's Garage

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu