Devon Odessa (gebore 18 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Uncle Buck (1989) en Nowhere (1997), en in die televisiereekse My So-Called Life (1994) en Sleepwalkers (1997).
Filmografie Rolprente 1989: Uncle Buck 1997: Nowhere 1997: No Small Ways 2006: Mad Cowgirl
Televisiereekse 1994: My So-Called Life 1997: Sleepwalkers
Televisierolprente 1996: Her Last Chance
Video's 2007: My So-Called Life: The Friends 2007: My So-Called Life: Angela
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu