Jenny O'Hara (gebore 24 Februarie 1942) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wishmaster (1997), Mystic River (2003), Extract (2009), en Devil (2010).

Filmografie Rolprente 1997: Wishmaster 2003: Mystic River 2009: Extract 2010: Devil 2018: Poor Greg Drowning

Televisiereekse 1979: Highcliffe Manor 1986: My Sister Sam 1989: Live-In 1996: Life's Work 1998: Costello

Televisierolprente 1976: The Return of the World's Greatest Detective 2000: The Truth About Jane

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu