Tricia O'Kelley (gebore 26 September 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Gilmore Girls (2000), The New Adventures of Old Christine (2006), Devious Maids (2013), en The Mick (2017).

Filmografie Rolprente 2006: Outside Sales 2009: Weather Girl

Televisiereekse 2000: Gilmore Girls 2000: Emeril 2002: That Was Then 2006: The New Adventures of Old Christine 2012: Bitter Party of Five 2013: Devious Maids 2014: Devious Maids Afterbuzz 2017: The Mick

Televisierolprente 1998: The 900 Lives of Jackie Frye 2011: Untitled Jeff and Jackie Filgo Project 2012: Downwardly Mobile 2013: Missing at 17

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu