Elizabeth Olin is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When in Rome (2010) en Killing Season (2013).
Filmografie Rolprente 2009: Thank You New York 2010: When in Rome 2013: Killing Season
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990