America Olivo (gebore 5 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th (2009), Bitch Slap (2009), en Mission: Impossible - Rogue Nation (2015), en in die televisiereeks Chicago P.D. (2014).

Filmografie Rolprente 2009: Friday the 13th 2009: Bitch Slap 2009: The Last Resort 2009: Neighbor 2012: Maniac 2015: Mission: Impossible - Rogue Nation

Televisiereekse 2002: HotPop 2002: Livin' Large 2014: Chicago P.D. Broadway Dreams

Televisierolprente 2016: Mars Project

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978