Olivia Olson (gebore 21 Mei 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereekse Phineas and Ferb (2007) en Adventure Time (2010).

Filmografie Rolprente 2003: Love Actually

Televisiereekse 2007: Phineas and Ferb 2010: Adventure Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu