Onata Aprile is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Maisie Knew (2012), Yellow (2012), en Eastern Citrus, en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Filmografie Rolprente 2012: What Maisie Knew 2012: Yellow 2014: Almost Family 2015: About Scout Eastern Citrus

Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2017: Val

Televisierolprente Shelter

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2005