Lupe Ontiveros (17 September 1942 – 26 Julie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), As Good as It Gets (1997), Chuck & Buck (2000), en Real Women Have Curves (2002).
Filmografie Rolprente 1985: The Goonies 1997: As Good as It Gets 2000: Chuck & Buck 2001: La olla 2002: Real Women Have Curves 2007: Dark Mirror 2008: Universal Signs 2008: El Superstar: The Unlikely Rise of Juan Frances
Televisiereekse 1990: Grand Slam 1993: Dudley 2002: Greetings from Tucson 2004: Maya & Miguel 2011: Los Americans 2012: Rob
Televisierolprente 2006: A Girl Like Me: The Gwen Araujo Story 2009: CNN Presents: Latino in America
Video's 2010: Sparky 2011: Beverly Hills Chihuahua 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu