Yvonne Orji (gebore 2 Desember 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Night School (2018) en Spontaneous, en in die televisiereeks Insecure (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Night School Spontaneous

Televisiereekse 2016: Insecure

Televisierolprente 2016: The Conversation: Talk Show Series

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense