Ana Ortiz (gebore 25 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Mommas: Like Father, Like Son (2011) en Such Good People (2014), en in die televisiereekse Ugly Betty (2006) en Devious Maids (2013).
Filmografie Rolprente 2011: Big Mommas: Like Father, Like Son 2013: Sleeping with the Fishes 2014: Such Good People 2017: Trust Fund 2018: Princess of the Row
Televisiereekse 2001: Kristin 2003: A.U.S.A. 2006: Ugly Betty 2013: Devious Maids 2014: Marry Me 2016: Home: Adventures with Tip & Oh
Televisierolprente 2002: Mr. St. Nick 2003: Life on Parole 2004: Foster Hall 2008: Little Girl Lost: The Delimar Vera Story 2011: Outnumbered 2017: Charlie Foxtrot Whiskey Cavalier
Video's 2010: Enrique Iglesias & Juan Luis Guerra: Cuando me enamoro
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu